| ||||
Die Seleukidiese Ryk (groen) op sy grootste | ||||
Hoofstad | Seleukië (305–240 v.C.), Antiogië (240–63 v.C.) | |||
Taal/Tale | Grieks (amptelik),[1] Persies, Aramees[1] | |||
Regering | Monargie | |||
Basileus | ||||
- 305–281 v.C. | Seleukos I Nikator (eerste) | |||
- 65–63? n.C. | Filips II (laaste) | |||
Historiese tydperk | Mesopotamië | |||
- Gevestig | 312 v.C. | |||
- Oorloë van die Diadoche | 312 v.C. | |||
- Slag van Ipsos | 301 v.C. | |||
- Romeins-Seleukidiese Oorlog | 192–188 v.C. | |||
- Verdrag van Apamea | 188 v.C. | |||
- Ontbind | 64 v.C. |
Die Seleukidiese Ryk was ’n Hellenistiese staat wat van 312 tot 64 v.C. regeer is deur ’n dinastie wat gestig is deur Seleukos I Nikator ná die verdeling van die ryk wat Alexander die Grote tot stand gebring het.[2][3] Seleukos het Babilonië gekry.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search